Die ACK staan vir die Afrikaanse Christelike Kerk van New Zealand. Die ACK is steeds 'n jong en dinamiese kerk met die opregte begeerte om Jesus Christus volheid en met blydskap te dien.
Volg gerus enige van die onderstaande skakels onder hierdie afdeling om meer oor ons uit te vind.
“Om as God se kinders ‘n geestelike tuiste vir Suid-Afrikaners te skep waar ons dienend omgee vir alle mense en so uitvoering gee aan die opdrag van Christus om dissipels van alle mense te maak.”